Yah… Swayholics Africa in de Kei 2008???
Ja Boet (Yes Brother)
Is jy van plan om Suid Africa to te gaan op vakansie. As dit so is moet jy 'n draai kom maak in Stilbaai. ( Are you planing on Going to South Africa on holiday. If so you should make a turn in Still Bay)
Is jy Nederlands of Suid Afrikaans
Keep well
Quote:
Ja Boet (Yes Brother)
Yebo bru!
Quote:
Is jy van plan om Suid Africa to te gaan op vakansie. As dit so is moet jy 'n draai kom maak in Stilbaai.
Dja menee… ek es net terug uit die ou kaap… vars kreef… boerewors… windhoek lager en soos gewoonlyk, branderplankry… jisses wat gaat die tyd vinnig voorby…
Quote:
Is jy Nederlands of Suid Afrikaans
ach neen, ek kom uit belgie maar probeer bietjie afrikaans te praat. Dis 'n baie mooie taal.